Vanaand luister ons regte musiek by die laaste “OP DIE GRAS”

Suid-Afrika [Bloemfontein] >> Vanaand gaan Bloemfontein se lug vol klankgolwe wees, met Op die Gras wat weer great bands na hierdie slapende dorp in die middle van die Vrystaat bring. Chris Chameleon gaan sy Rock outfit saambring en met ‘n bietjie hoop, gaan hy dalk so paar ou BOO! treffers uithaal. Hier is die poster met die hele line-up asook waar en hoeveel hierdie dag … Continue reading Vanaand luister ons regte musiek by die laaste “OP DIE GRAS”